Orania Beweging
Orania Beweging
  • Видео 126
  • Просмотров 1 311 740
Opleiding in Orania: die pad na 1000 studente
Bo-Karoo Opleiding in Orania het begin met een vakrigting en vyf studente en spog nou reeds met vyf vakrigtings en meer as honderd studente! Hoe lyk die pad vorentoe vir onbeskaamd Afrikaans en Christelike opleiding in Orania? Joost Strydom, uitvoerende hoof van die Orania Beweging gesels met Paul Vogel, uitvoerende hoof van Bo-Karoo Opleiding (BKO)
Просмотров: 7 879

Видео

Oom Paul verhuis na Orania: 50 stene vir die volgende 50 stene
Просмотров 7 тыс.Месяц назад
Wanneer laas het Afrikaners vir hulleself ‘n eie stadsplein gebou? Wanneer laas is ‘n projek soos hierdie met selfvertroue, en in geloof, vir ons mense aangepak? Oraniërs bou ‘n stadsplein, ‘n sentrale punt waar ons geskiedenis, kultuur, geloof en republikeinse droom gevier kan word. Terwyl Afrikanererfenis nie meer welkom is in Suid-Afrika nie, en dit verniel, gevandaliseer en weggegooi word, ...
Orania: Een dag nader aan elektriese vryheid?
Просмотров 13 тыс.4 месяца назад
*(Onthou om by instellings die gehalte na '720p' of '1080p' te stel!)* ‘n Belangrike deel van Orania se strategie is om meer en meer op ons eie kragopwekking aangewese te wees. ORASOL, Orania se eie energieverskaffer en die Orania Dorpsraad het met beleggers hande gevat om Orania se energie-onafhanklikheid uit te bou. Orania voorsien reeds meer as 40% van ons energiebehoefte self, en dit moet n...
Orania Beweging reageer op Lesufi se uitlatings
Просмотров 70 тыс.4 месяца назад
Orania Beweging reageer op Lesufi se uitsprake dat hy verkiesingsplakate in Orania wil opsit. Jy kan Orania ondersteun om opportunistiese politici teen te staan Sluit aan as Orania Beweginglid: orania.co.za/lidmaatskap
Ek, Oraniër: Gereformeerdes wat 'n Volk geword het
Просмотров 1,9 тыс.8 месяцев назад
31 Oktober is Hervormingsdag, ter herdenking aan 31 Oktober 1517 toe Martin Luther sy 95 stellings aan die deur van die slotkerk te Wittenberg vasgespyker het. In hierdie episode van 'Ek, Oraniër' gesels Lida Strydom met ds. Ronald Bain oor die tema: Gereformeerdes wat 'n Volk geword het
Orania: The Afrikaner city on its way to freedom! (English subtitles)
Просмотров 49 тыс.9 месяцев назад
Orania must grow from town to city, in order to achieve the next phase of growth in our Freedom Plan! Here are some of Orania's next phase of growth plans. Please share with your friends and spread the Orania message! Support Orania: become a member of the Orania Movement! orania.co.za/lidmaatskap
Orania: Die leefbare stad (English subtitles)
Просмотров 4,9 тыс.10 месяцев назад
Hoe lyk Orania as 'n leefbare stad? Wanneer mense van 'n stad hoor dink hulle dadelik aan grys wolkekrabbers en druk verkeer. In hierdie aanbieding verduidelik Gawie Snyman, uitvoerende hoof van die Orania Dorpsraad, dat dit egter geensins die geval met Orania is nie en dat deeglike beplanning gedoen word om te sorg dat Orania groei tot 'n leefbare stad. Sluit aan by die Orania Beweging en help...
Orania: Die Afrikanerstad op pad na vryheid!
Просмотров 18 тыс.10 месяцев назад
Orania moet groei van dorp na stad, om daarna na die volgende fase van groei in ons Vryheidsplan te kan behaal! Hier is van Orania se volgende fase groeiplanne. Deel asseblief met jou vriende en versprei die Orania boodskap! Ondersteun Orania: word 'n lid van die Orania Beweging! Ons het elke Afrikaner se hulp nodig! Orania.co.za/lidmaatskap
Orania Stadsboukonferensie 2023
Просмотров 1,9 тыс.10 месяцев назад
Die Orania Ontwikkelingsmaatskappy en die Orania Dorpsraad nooi jou om die bekendstelling van Orania se stadsontwikkelingsplanne by te woon. Kyk gerus hierdie volledige video en luister hoe kundiges en belanghebbendes die toekoms sien en vind meer uit oor Orania se groei en ontwikkeling. Sluit aan by die Orania Beweging en help bou aan 'n volhoubare en leefbare stad vir Afrikaners: orania.co.za...
Kan Orania 'n tuiste word vir 1-miljoen Afrikaners?
Просмотров 5 тыс.10 месяцев назад
Orania se eerste fase was van pioniers na dorp, toe van dorp na stad, maar wat kom na die stad? As Oraniërs ernstig is oor Vryheid, moet die vraag gevra word: Kan Orania werk om 'n tuiste vir 'n miljoen Afrikaners te word? Hoe lyk die Orania stad na streek strategie? Frans de Klerk was by die Orania Stadsboukonderensie aan die woord. Ondersteun Orania! Word 'n lid van die Orania Beweging.
Orania in Beweging | Episode 10: Internasionale skakeling
Просмотров 10 тыс.Год назад
Orania in Beweging | Episode 10: Internasionale skakeling
Orania in Beweging | Episode 9: Simboliek (English subtitles)
Просмотров 9 тыс.Год назад
Orania in Beweging | Episode 9: Simboliek (English subtitles)
Orania in Beweging | Episode 8: Toerisme (English subtitles)
Просмотров 19 тыс.Год назад
Orania in Beweging | Episode 8: Toerisme (English subtitles)
Orania in Beweging | Episode 7: Veiligheid en mediese dienste
Просмотров 16 тыс.Год назад
Orania in Beweging | Episode 7: Veiligheid en mediese dienste
Orania in Beweging | Episode 6: Onderwys en opleiding (English subtitles)
Просмотров 11 тыс.Год назад
Orania in Beweging | Episode 6: Onderwys en opleiding (English subtitles)
Orania in Beweging | Episode 5: Landbou (English subtitles)
Просмотров 13 тыс.Год назад
Orania in Beweging | Episode 5: Landbou (English subtitles)
Vryheidslesse uit Orania: Wat is Orania se strategie? (ENGLISH SUBTITLES)
Просмотров 11 тыс.Год назад
Vryheidslesse uit Orania: Wat is Orania se strategie? (ENGLISH SUBTITLES)
Orania in Beweging | Episode 4: Ekonomie & die ora (English subtitles)
Просмотров 22 тыс.Год назад
Orania in Beweging | Episode 4: Ekonomie & die ora (English subtitles)
Orania in Beweging | Episode 3: Eie energie (English subtitles)
Просмотров 22 тыс.Год назад
Orania in Beweging | Episode 3: Eie energie (English subtitles)
Orania in Beweging | Episode 2: Van Dorp tot Stad (English subtitles)
Просмотров 73 тыс.Год назад
Orania in Beweging | Episode 2: Van Dorp tot Stad (English subtitles)
Orania: van idee in 1966 tot werklikheid vandag (English subtitles)
Просмотров 9 тыс.Год назад
Orania: van idee in 1966 tot werklikheid vandag (English subtitles)
Orania in Beweging | Episode 1: Argitektuur (English subtitles)
Просмотров 19 тыс.Год назад
Orania in Beweging | Episode 1: Argitektuur (English subtitles)
Orania ontwikkellingsplan: 500 nuwe erwe!
Просмотров 45 тыс.Год назад
Orania ontwikkellingsplan: 500 nuwe erwe!
Interview: an international supporter discussing the Orania-idea.
Просмотров 9 тыс.Год назад
Interview: an international supporter discussing the Orania-idea.
Is 'n plek soos Orania werklik nodig?
Просмотров 3,2 тыс.Год назад
Is 'n plek soos Orania werklik nodig?
Kyk, die grootste konstitusionele omwenteling sedert 1910! Prof. Koos Malan praat in Orania
Просмотров 4,8 тыс.Год назад
Kyk, die grootste konstitusionele omwenteling sedert 1910! Prof. Koos Malan praat in Orania
Ondervoorsitter van Vlaamse Parlementskomitee vir Buitelandse Sake praat in Orania. (Johan Deckmyn)
Просмотров 1,2 тыс.Год назад
Ondervoorsitter van Vlaamse Parlementskomitee vir Buitelandse Sake praat in Orania. (Johan Deckmyn)
Vlaamse Parlementslede besoek Orania
Просмотров 2,7 тыс.Год назад
Vlaamse Parlementslede besoek Orania
Orania: Besoek van Suid-Tiroolse vriende | Visit from South Tyrolean friends
Просмотров 7 тыс.Год назад
Orania: Besoek van Suid-Tiroolse vriende | Visit from South Tyrolean friends
Orania's municipality: How is the Orania Town Council preparing for 10,000 residents?
Просмотров 9 тыс.Год назад
Orania's municipality: How is the Orania Town Council preparing for 10,000 residents?

Комментарии

  • @peetcoetzee
    @peetcoetzee 6 часов назад

    The Constitution allowed Orania to exist.

  • @SenzaKwenzeke-ic5rs
    @SenzaKwenzeke-ic5rs 11 часов назад

    Nice interview - Jooste for is basically saying they read the constitution, legal documents and applied the law to establish Orania. They applied the law and constitution which is available to all of us. He is basically saying they did not do law just to pass or get 50% like others. Basically he saying we can have our own oranias and apply our own cultures in our areas. To avoid the outcry of saying we have lost our cultures as black hence we adopt western cultures or viewing our african cultures second best to western culture.

  • @estellevandermescht1815
    @estellevandermescht1815 22 часа назад

    Ek voel hulle moet Orania uitlos soos dit is , hulle moet ander ongebruikbare gronde gebruik vir die huise wat hulle wil opsit. Hoekom n dorp ontwrig wat hard werk om veiligheid, sekuriteit en om n streslose dorp te maak. Waar jy nie slaaplose nagte hoef te he nie, waar jy nie hoef te worry of jy more die sons opkoms gaan sien of nie. Daars soveel oop lande daar buite hulle kan ook hulle eie dorpe bou en wys hulle kan dit doen en nie net wil vat wat hulle nie eens voor gewerk het nie Bewys julle Kan ook iets doen sonder om op ander mense se rue te le

  • @TheoKratos-nr1vp
    @TheoKratos-nr1vp День назад

    Beautiful place ❤

  • @baconman2.052
    @baconman2.052 День назад

    Hello! Please go back to adding english subtitles so we in the west can keep up with your progress as we look for inspiration to do the same with our white majority areas in our own respective nations. Thank you and God bless!

  • @rockspyder3970
    @rockspyder3970 День назад

    Orania is private property. Their house, their rules. End of story, no matter what any political zealot says

  • @robertcincrest2019
    @robertcincrest2019 2 дня назад

    Best wishes from Australia ❤

  • @Orania123
    @Orania123 2 дня назад

    Onderskryf Orania se bestaansreg: forms.gle/HhTpUTdhCpbFKivj9

  • @benjaminlabuschagne9101
    @benjaminlabuschagne9101 2 дня назад

    Baie duur daar ... selfde pryse as Kaapstad Constantia .............. ongelukkig !!!!

  • @RSA692
    @RSA692 3 дня назад

    Dis 'n storm in 'n teekoppie.

  • @elainepretorius1463
    @elainepretorius1463 3 дня назад

    Kan ek dakom bly,

  • @marindaoberholzer9383
    @marindaoberholzer9383 3 дня назад

    Ek kan net Orania ondersteun as hul beleid regverdig en in lyn met landswette is. Daar was nou weer n geval waar n inwoner 10 dae kennis gekry het om Orania te verlaat. Hy is voor die dorpsraad skuldig bevind aan roekelose en nalatige bestuur. Hy mag nie n regsverteenwoordiger hê nie. Die dorpsraad het geen regskennis om so n uitspraak te lewer nie. Wie het die ondersoek behartig? Die betrokke "beskuldigde" is n gevestigde inwoner wat n vaste werk het en selfonderhoudend is. Die getuie wat vir hom getuig het in n vorige verskyning, is voir die verhoor ook uit die dorp gesit en mag nie nou getuig het nie, want sy is die dorp verbied. Die hele proses is absoluut ongrondwetlik en onmenslik. Die dorpsraad funksionerr soos die mafia en maak net soos hul goeddink en mors met mense se lewens en toekoms sonder enige menslikheid. Dit is jammer, want Orania se konsep is fantasties en die dorp self is pragtig en alles werk soos dit moet. Daar moet egter drasties ondersoek ingestel word in hul regsprosesse wat hul volg tov hul inwoners. Wie beskerm die inwoners teen hierdie magsposisie wat die dorpsraad op die inwoners uitoefen? As hul nie eers n regsverteenwoordiger tydens n verhoor mag hê nie.

  • @heinsteyn1025
    @heinsteyn1025 3 дня назад

    Skies maar waar is die skakel? Sal graag wil ondersteun maar lyk my ek is maar tegnologies ombekwaam 😊

    • @Orania123
      @Orania123 2 дня назад

      Volg die skakel in ons profiel. Andersins kan jy hierdie skakel gebruik: forms.gle/HhTpUTdhCpbFKivj9

  • @davidsuber8756
    @davidsuber8756 3 дня назад

    I pray God protects Orania!

  • @barend4803
    @barend4803 3 дня назад

    Ons sal dit daagliks aan die Here toe vertrou.

  • @conradhaynes4672
    @conradhaynes4672 4 дня назад

    Stamp out global corruption, and there will be prosperty for all!! The ANC is rotten to the core!! Orania exists due to Black Empowerment - the white shanty towns will only bigger! Strangely that's not covered by the mainstream media.

  • @kevinnaude7523
    @kevinnaude7523 4 дня назад

    Live and let live..a peacefull,productive and independant community causing no harm.

  • @wesleybindeman9990
    @wesleybindeman9990 4 дня назад

    Apartheid orange

  • @wow.sailor.
    @wow.sailor. 4 дня назад

    Ons sal Orania beskerm met als wat ons het, SALUUT

  • @RSA692
    @RSA692 4 дня назад

    Onlangs was daar 'n video deur 'n vrou wat groot geword het in Wes Europa. Sy wil nou terug kom na Afrika. Maar nie na die land van haar herkoms, Ethiopië nie. Nee, 'n land wat tipies Europese luukshede bied soos "Retreats" waar mens skoonheids behandeling kan kry en ten duurste betaal om op Europese wyse bederf te word. Sy was in Orania maar baie duidelik haat sy blankes en veral Afrikaners. Op hoe manier raak dit haar en hoe benadeel die bestaan van Orania haar? Die vel kleur pla en die taal pla. Vir geen verstaanbare rede nie.

  • @retarded_fat_virgin
    @retarded_fat_virgin 5 дней назад

    Привет из восточной Европы и удачи) Я очень рад, что в ЮАР существуют такие места

  • @A2KVNC
    @A2KVNC 8 дней назад

    Dit was n goeie idee totdat julle besluit om die visie om internasionale sporting events in die toekems te hou. In my opiniee gaan julle nou “af die pad”.

  • @rudsvisser8953
    @rudsvisser8953 9 дней назад

    Die hele ding oor Oranje en Anc.. In zulu land is daar vele plekke waar hulle tradisie beoefen.. so ook ander dele in die hele Africa..nou onlangs gesien, n tradisionele nedersetting waar hulle aan internationale media beklemtoon, geen witmense, nie eers toeriste nie, nou , hallo! Wat nou?

  • @Codydoggy
    @Codydoggy 11 дней назад

    Lesufi 🤣🤣

  • @edwinmbung7268
    @edwinmbung7268 11 дней назад

    These people bought their land and made conditions on it. what is wrong with that? Blacks and coloureds cant create anything for themselves. they wait for whites to create and they want to go assimilate with them. when they are rejected, they say they are racist. . why don't you create your own life and leave these people alone. They are creating a life comfortable for them in a cultural view. I always feel very comfortable when am among my black brothers and sisters. so are they. that was an empty piece of land and they developed it after purchasing it. what's wrong with that. People please build your own lives and leave this genuine people to enjoy their lives they way they want to. They are not disturbing any one

  • @tokologomalatsi4160
    @tokologomalatsi4160 11 дней назад

    Ons vir jou suid afrika

  • @user-xy9zu6kt5s
    @user-xy9zu6kt5s 12 дней назад

    For me Orania is nothing but a criminal hideout of people such as Eugene De Kock and Wouter Basson nicknamed "Dr Death" by the UN. As a wiseman once said that " not everything that looks like sugar is a sugar" that's right. They can go on teaching their kids what they want but in the end once these group of racist cowards pass on, South Africa will go back to multiracial country Orania inclusive.

    • @retarded_fat_virgin
      @retarded_fat_virgin 5 дней назад

      Why do you believe that your vision of an ideal world is correct? Why do you believe that a concept that has failed everywhere will one day become true? Why do you think it's necessary to insult and prevent people from living the way they want?

  • @kreasenchetty
    @kreasenchetty 13 дней назад

    Amazing achievements! May Orania grow and reach new heights. Much love and respect from the Wild Wild East (Kwazulu Natal)

  • @DeanMann-lq9wp
    @DeanMann-lq9wp 13 дней назад

    All Good And Well... I Could Live Here Easy... BUT...I Like To Have Some Fun With Black Girls Now and Then... So how Would I EVER Fit In Here ????

  • @BYE-kv5rh
    @BYE-kv5rh 15 дней назад

    Talking about Jesus when you don't allow black people in there while the town is IN AFRICA is purely wild.

  • @Morwa330
    @Morwa330 15 дней назад

    So are you garden boys and nannies also Afrikaaners or you outsource from the filthy south Africa?

  • @wildebeest88
    @wildebeest88 16 дней назад

    This interviewer is abit slow. and doesnt listen. You can hear from her questions and tone of voice she has a problem with Oranje. Does she and MEC not understand there was no mistake and no deal done. Oranje is legitimately excercising their constitutional right to exist. For example, when the ANC came into power they immediately wanted to shutdown Chinatown in downtown JHB. They couldn't because the constitution forbade it. They went running with their tales between their legs. Their ally, China also went for the ANC. Bottom line, madam interviewer and MEC you cannot command people where and where not to live. If I dont want to speak to or socialize with a group of people, I have a right to do that. So grow up.

  • @elizemostert5716
    @elizemostert5716 16 дней назад

    Im staying in Orania. There is no racist in wanting to follow my own traditional Aftikaner way. The Zulus have tradion the Xhosa have a tradition Sotho have a tradition. Why should i as a Afrikaner not have a tradition

  • @truth-Hurts375
    @truth-Hurts375 16 дней назад

    Stuur die Dom Doos se standbeeld Switseland toe !!!!

  • @elizeoosthuizen1875
    @elizeoosthuizen1875 16 дней назад

    Politicians fuel racism. They should be ashamed of themselves

  • @hendriklamprecht3028
    @hendriklamprecht3028 17 дней назад

    Ai maak my hart sommer warm wens ek kon daar gaan bly ,seen vir julle

  • @kevin-sw3lm
    @kevin-sw3lm 17 дней назад

    Je mag echt trots zijn op wat jullie hebben bereikt! zal blijven volgen... Groetjes uit Nederland🇳🇱

  • @damirkozlica1709
    @damirkozlica1709 18 дней назад

    Wasn't that coloured guy in a wheelchair kicked out of your church?

  • @damirkozlica1709
    @damirkozlica1709 18 дней назад

    Pack up and leave! Geert Wilders is waiting for you.

  • @muskelprotz7824
    @muskelprotz7824 19 дней назад

    Ich wünsche euch viel Glück und Erfolg!

  • @ariefsheik1716
    @ariefsheik1716 22 дня назад

    Can I open 1 bunny chow joint, promise I won't make it hot, together we can make bunnies great

  • @LeschLouw
    @LeschLouw 23 дня назад

    Lesufi jys maar a dom mens

  • @supernova7966
    @supernova7966 23 дня назад

    Colonization

    • @tillik1004
      @tillik1004 10 дней назад

      You mean like how all the Africans and Arabs are flooding into Europe and the West via boat now and becoming majority populations in indigenous White countries like England, Germany and France? Yes, that's colonization indeed, yet you have no problem with that, do you.

  • @SPTX.
    @SPTX. 25 дней назад

    Too bad I don't speak whatever language this is.

  • @user-mj2gk4pr7h
    @user-mj2gk4pr7h 26 дней назад

    ORANIA 🎉ONS IS TROTS OP JULLE😊

  • @suritaboshoff2884
    @suritaboshoff2884 27 дней назад

    Wonderlik, asb kry vir ons kinders wat met 6 onderskeidings matriek slaag maar nie keuring kry in mediese rigtings nie a.g.v. ras mediese fakulteite.

  • @dreemwurks
    @dreemwurks 28 дней назад

    This will NOT and must NEVER stand. They can go back to Europe and create their own homeland. I blame the ANC for this, but this racist enclave will NEVER stand, I promise you!

    • @itsmiggi9738
      @itsmiggi9738 27 дней назад

      Under the Constitution, the ability to make a community to preserve one's culture in South Africa is legal. So, yes, it stands and so long as our Constitution remains unchanged, it will always stand. And it's not a Racist enclave. Why don't you say the same thing about Nkandla? It's the same thing as Orania...

    • @dreemwurks
      @dreemwurks 27 дней назад

      @@itsmiggi9738 You’re full of it. Those Nazis are flying the apartheid flag in clear view and making it clear they do not want Africans there. It will not stand. This new African generation is wide awake and will NEVER allow it.

  • @vivianoosthuizen8990
    @vivianoosthuizen8990 29 дней назад

    Janee soos hulle se . Intussen is dit onbeskostigbaar vir meeste Afrikaners. Hoekom is die erwe so belaglik duur? Siende dat hulle die grond gekoop het teen baie goedkoper prys oorsprongklik kan hulle tog seker die erwe goedkoper maak, maar nee Afrikaners was nog altyd n nasie wat hulle eie mense en ander uit te byt nie om minder bevooregtes of mekaar te help nie. Geniet julle ryk stad terwyl meeste Afrikaners omgaan in die RES van Suid Afrika

  • @sifuhotman1300
    @sifuhotman1300 Месяц назад

    Ik herinner jaren geleden dat de USA media aan het blijten en zeuren was over Orania... En kijk nu, hoe schoon!